Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lumpa
Lumpa [boodskap #122783] Di, 25 Desember 2018 16:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lumpa was 'n sektariese geloof onder naturelle, gebaseer op 'n verwronge vorm van die Christelike godsdiens. Dit is in Zambië gestig deur Alice Lenshina wat duisende volgelinge in afgeleë distrikte gehad het. Weiering om gesag te erken of om belasting te betaal het in 1964 gelei tot polisie- en later militêre optrede. Nagenoeg 500 lede van die sekte is tydens die oproerigheid gedood.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lumbo
Volgende onderwerp: Luneberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:13:16 MGT 2024