Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lucky Bean (Abrus precatorius)
Lucky Bean [boodskap #122774] Di, 25 Desember 2018 16:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Lucky Bean (Abrus precatorius L.) is 'n slank, houtagtige klimop; stam is 0,75 duim dik met varingagtige blare. Pers ertjieblomme, swart peule met rooi-en-swart giftige sade wat gebruik word as ornamente en gelukbringers. Groei welig in Noordoos-Transvaal. Die wortels word in Indië vir medisyne gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Luckhoff
Volgende onderwerp: Lüderitz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:43:00 MGT 2024