Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Luckhoff
Luckhoff [boodskap #122773] Di, 25 Desember 2018 16:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Luckhoff is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat vernoem na ds. H.J. Luckhoff, die eerste Nederduitse Gereformeerde predikant daar. Die nedersetting is in 1892 gestig en is vandag 'n florerende boerderygemeenskap. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (250 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Luanshya
Volgende onderwerp: Lucky Bean
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:01:47 MGT 2024