Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Louw, William Ewart Gladstone (W.E.G. Louw)
Louw, William Ewart Gladstone [boodskap #122767] Di, 25 Desember 2018 16:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Ewart Gladstone Louw (W.E.G. Louw) was 'n Afrikaanse geleerde en digter. Op 31 Mei 1913 op Sutherland, Kaapland, gebore en ontvang opleiding aan die Universiteit van Kaapstad en in Amsterdam. Bekend as kritikus, digter en essayis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Louw, N.P. Van Wyk
Volgende onderwerp: Louwrens, Hilligard Muller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:18:13 MGT 2024