Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Louis Napoleon
Louis Napoleon [boodskap #122759] Di, 25 Desember 2018 14:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Louis Napoleon was 'n Keiserlike Prins van Frankryk. Seun en opvolger van keiser Napoleon III en die keiserin Eugenie. Gebore op 16 Maart 1856 in Parys. Vir ondervinding in aktiewe diens sluit hy aan by die Britse magte tydens die Zoeloe-oorlog en word op 1 Junie 1879 gedood in 'n lokval aan die Ityotyozi-rivier in Zoeloeland. Sy moeder, keiserin Eugenie, het 'n spesiale besoek aan Suid-Afrika gebring om sy stoflike oorskot, terug te neem. In Engeland begrawe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Loskopdam
Volgende onderwerp: Louis Rood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:17:42 MGT 2024