Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Loskopdam
Loskopdam [boodskap #122758] Di, 25 Desember 2018 13:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Loskopdam is 'n groot besproeiingskema 36 myl benoorde Middelburg, Transvaal. Die wal oor die Olifantsrivier is 1,420 voet lank en 120 voet hoog. Die bouwerk het in 1934 begin. Die besproeiingsgebied beslaan nagenoeg 40,000 acres met Groblersdal as die sentrum. Groot omset van tropiese vrugte, groente en ander gewasse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lood
Volgende onderwerp: Louis Napoleon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:51:47 MGT 2024