Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Long Tom
Long Tom [boodskap #122755] Di, 25 Desember 2018 13:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Long Tom kan na een van die volgende verwys:

1. Bynaam gegee aan 'n Franse agterlaaierkanon wat deur Schneider van Le Creuzot vervaardig is en deur die Boere-artillerie gebruik is tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Dit het 'n 94-pond koeël afgevuur en het 'n trefafstand van tot 10,000 jaarts gehad. Dit is baie gebruik tydens die beleg van Mafeking, van Ladysmith en van Kimberley.

2. Ouderwetse masjien om diamantgruis te was - voorloper van die 'Baby'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Longsiekte
Volgende onderwerp: Long Tom-Pas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:27:24 MGT 2024