Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Llewellin, Lord (John Jestyn Llewellin)
Llewellin, Lord [boodskap #122740] Di, 25 Desember 2018 12:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lord Llewellin (John Jestyn Llewellin) was die eerste Goewerneur-generaal van die Federasie van Rhodesië en Njassaland. Op 6 Februarie 1893 naby Sevenoaks, Kent, Engeland gebore. Hy is oorlede kort na sy aankoms in Rhodesië (nou Zimbabwe) waar hy die aanstelling in Januarie 1957 aanvaar het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Livingstone, Dr. David
Volgende onderwerp: Lobatsi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:50:34 MGT 2024