Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Livingstone
Livingstone [boodskap #122738] Di, 25 Desember 2018 12:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Livingstone is 'n dorp in Zambië op die wal van die Zambezi, ses myl van die Victoria-waterval af. In 1905 gestig en was tot 1935 die hoofstad van Noord-Rhodesië (nou Zambië). Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 34,000 (4,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lipvisse
Volgende onderwerp: Livingstone, Dr. David
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:27:10 MGT 2024