Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lipschitz, Lippy
Lipschitz, Lippy [boodskap #122736] Di, 25 Desember 2018 12:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lippy Lipschitz was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar en beeldhouer. In 1903 in Litaue gebore. Kom in 1908 na Suid-Afrika. Gee voorkeur aan die moderne tegniek en sy kuns geniet groot waardering, nie net vanweë sy kragtige houtsnywerk nie, maar ook vir sy oorspronklike idees in grafiese kuns, veral sy "Monotipes". Hierdie tegniek het hy hoofsaaklik self ontwikkel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lippert, Edward Amandus
Volgende onderwerp: Lipvisse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:08:02 MGT 2024