Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lilytrotter (Jacanidae)
Lilytrotter [boodskap #122726] Di, 25 Desember 2018 11:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Lilytrotter (familie Jacanidae) is 'n voël wat by uitstek op drywende waterplante hardloop. Dit het geweldige lang tone en het buitengewoon lang, skerp agterkloue. Die bene is ook baie lank en die grootste gedeelte is bedek met skubbe. Sy kos is hoofsaaklik insekte en sade van grasse en waterplante. Algemeen in Natal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lilongwe
Volgende onderwerp: Lilyvale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:20:32 MGT 2024