Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lilongwe
Lilongwe [boodskap #122725] Di, 25 Desember 2018 11:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lilongwe is 'n dorp in Malawi en hoofstad van die Sentrale Provinsie. In 1947 gestig. Middelpunt van die boerderybedryf. Hoogte 3,500 voet. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 390 Blankes, 3,980 Naturelle en 300 van ander rasse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Liebigsdrif
Volgende onderwerp: Lilytrotter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:54:28 MGT 2024