Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Liebig-Beesplaas
Liebig-Beesplaas [boodskap #122723] Di, 25 Desember 2018 11:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Liebig-Beesplaas is/was 'n groot beesplaas in die suide van Zimbabwe (Rhodesiƫ) naby Wes-Nicholson; in 1910 deur die Liebig-vleisekstrakmaatskappy in Engeland bekom. Dit beslaan meer as 1,250,0 acres en dra duisende beeste waarvan verskeie soorte vleisprodukte in Zimbabwe gemaak word.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lidgetton
Volgende onderwerp: Liebigsdrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:12:52 MGT 2024