Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Le Vaillant, Francois
Le Vaillant, Francois [boodskap #122710] Di, 25 Desember 2018 10:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Francois le Vaillant was 'n Franse natuurkundige en ontdekkingsreisiger. In 1753 in Frankryk gebore en het in Nederlands-Guinee opgegroei. Die bewering dat hy van Kleurling-afkoms sou wees, is onwaar. Hy kom in 1781 in die Kaap aan waar hy 3 jaar lank bly, en besoek die Karoo, Namakwaland, die Kalahari en Oos-Kaapland. Sy verslag wemel van oordrywings en versinsels, maar het tog 'n noemenswaardige bydrae gelewer tot die vroeë Suid-Afrikaanse voëlkunde. Sy reisbeskrywings is in verskeie tale vertaal en sy Birds of Africa is nog 'n standaardwerk. Oorlede in 1824.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Leutwein, Theodor
Volgende onderwerp: Lewanika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:49:09 MGT 2024