Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Leutwein, Theodor
Leutwein, Theodor [boodskap #122709] Di, 25 Desember 2018 10:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Theodor Leutwein was die Goewerneur van Duits-Suidwes-Afrika (nou Namibië). In 1849 in Duitsland gebore. Hy kom in 1894 na Suidwes-Afrika as bevelvoerder van die militêre magte in die veldtog teen hoofman Hendrik Witbooi. Hy word in 1895 aangestel as Administrateur ('Landeshauptmann') en Goewerneur in 1898. As gevolg van die moeilikhede met die Herero's, word hy in 1904 deur generaal Von Trotha vervang. Hy tree in 1905 af en is op 13 April 1921 in Duitsland oorlede

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Letsima
Volgende onderwerp: Le Vaillant, Francois
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:16:14 MGT 2024