Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Letsima
Letsima [boodskap #122708] Di, 25 Desember 2018 10:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Letsima is 'n gewoonte van die Basoeto's waardeur die volk gedwing is om in die hoofman se tuine te werk. Dit het baie moeilikhede veroorsaak en is in 1872 verbied, hoewel die verwante gebruik, Maboela, erken is. Sien Maboela.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Letsie die Eerste
Volgende onderwerp: Leutwein, Theodor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:55:10 MGT 2024