Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Letsie die Eerste
Letsie die Eerste [boodskap #122707] Di, 25 Desember 2018 10:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Letsie die Eerste was die Opperhoof van die Basoeto's. Oudste seun van Mosjesj, wat hy in 1870 opgevolg het. Hy is as onbekwaam en as 'n swakkeling beskou en is heeltemal oorskadu deur sy seun, Lerotholi, wat hom in 1891 opgevolg het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Letcher, Owen
Volgende onderwerp: Letsima
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:04:00 MGT 2024