Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Letcher, Owen
Letcher, Owen [boodskap #122706] Di, 25 Desember 2018 10:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Owen Letcher was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, jagter en myndeskundige. In 1884 in Engeland gebore. Hy studeer mynwese in Cornwall. As jong man onderneem hy uitgebreide reise deur die huidige Zambië en skryf verskeie boeke oor dié land. Hy onderskei hom in die Eerste Wêreldoorlog, veral in Sentraal- en Oos-Afrika. Later in sy lewe word hy redakteur van die South African Mining Journal in Johannesburg en stig ook die Mining and Industrial Magazine of Southern Afrtca. Hy laat verskeie boeke die lig sien en gee spesiale aandag aan die groot moontlikhede van koper in die Kongo. Oorlede in 1943.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lesseyton
Volgende onderwerp: Letsie die Eerste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:16:48 MGT 2024