Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lerotholi
Lerotholi [boodskap #122701] Di, 25 Desember 2018 10:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lerotholi was die opperhoof van die Basoeto's. In 1840 gebore, seun van Letsie die Eerste wat hy in 1891 opgevolg het. Hy was besonder bekwaam en grotendeels verantwoordelik vir die stigting van 'n Nasionale Raad vir die Basoeto's. Oorlede in 1905.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Leribe
Volgende onderwerp: Le Roux, Le Roux Smith
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:41:59 MGT 2024