Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Leribe
Leribe [boodskap #122700] Di, 25 Desember 2018 10:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Leribe is 'n dorp in Lesotho naby die Vrystaatse grens. Vroeër bekend as Thlotsehoogte. Die oorspronklike fort, in 1879 opgerig, staan vandag nog, asook die hut waar generaal C.G. (Chinese) Gordon in 1882 gewoon het. Vandag is dit 'n toeriste- en Bantoe-handelsentrum. Die naam 'Leribe' beteken 'golwende of wuiwende', afgelei van die vorm van die dorp se omgewing.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lepelaar
Volgende onderwerp: Lerotholi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:54:33 MGT 2024