Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lemoenhout (Xymalos monospora)
Lemoenhout [boodskap #122698] Di, 25 Desember 2018 10:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lemoenhout of Borriehout (Xymalos monospora Baill.) is 'n groot boom in Oos-Kaapland en noordwaarts in bergwoude van Natal en Transvaal. Hout is gelerig en geskik vir siermeubels. Dit neem baie jare om droog te word.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lelie
Volgende onderwerp: Lepelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:45:58 MGT 2024