Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lehfeldt, Professor Robert Alfred
Lehfeldt, Professor Robert Alfred [boodskap #122692] Ma, 24 Desember 2018 19:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Professor Robert Alfred Lehfeldt was 'n Suid-Afrikaanse ekonoom. In 1868 in Birmingham gebore en ontvang opleiding aan Cambridge. Hy begin met sy loopbaan as professor in Fisika. In hierdie hoedanigheid kom hy in 1906 na die South African School of Mines and Technology. Hy hou die pos tot 1907, maar raak al hoe meer geïnteresseerd in die ekonomie en word later 'n wêrelddeskundige op dié gebied. Hy skryf 'n aantal boeke oor ekonomie en skeikunde. In 1927 is hy in geheimsinnige omstandighede oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Leeudoringstad
Volgende onderwerp: Leibbrandt, Ds. Hendrik Carel Vos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:46:29 MGT 2024