Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Leeudoringstad
Leeudoringstad [boodskap #122691] Ma, 24 Desember 2018 19:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Leeudoringstad is 'n dorp naby Wolmaranstad, Transvaal. 'n Reuse-ontploffing het in 1932 daar plaasgevind toe 'n trein wat 1,200 ton dinamiet vervoer het, ontplof het. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,515 (1,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Leeu
Volgende onderwerp: Lehfeldt, Professor Robert Alfred
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:57:43 MGT 2024