Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lattakoo
Lattakoo [boodskap #122678] Ma, 24 Desember 2018 07:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lattakoo is die naam vir die hoofkraal van die Batlapinstam in Botswana (vroeër Betsjoeanaland) wat deur die vroeë reisigers gebruik is. Robert Moffat was een van die vroeë besoekers aan dié kraal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Latrobe, Eerw. Christian Ignatius
Volgende onderwerp: Laurence, Sir Percival Maitland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:11:19 MGT 2024