Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Latrobe, Eerw. Christian Ignatius
Latrobe, Eerw. Christian Ignatius [boodskap #122677] Ma, 24 Desember 2018 07:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eerw. Christian Ignatius Latrobe was 'n Morawiese sendeling. In 1758 in Engeland gebore. Hy het bekendheid verwerf met die gesange wat hy gekomponeer het en word vandag nog daardeur onthou. In 1815 na Suid-Afrika gestuur om die Morawiese nedersettings op Genadendal en elders te ondersoek. Hy het 'n waardevolle verslag oor die land en sekere gebeurtenisse, soos die Slagtersnekrebellie, nagelaat. Dit het in 1818 as Narrative of a Visit to South Africa verskyn. Oorlede in 1836.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lanyon, Sir William Owen
Volgende onderwerp: Lattakoo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:11:44 MGT 2024