Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lansdown, Charles William Henry
Lansdown, Charles William Henry [boodskap #122675] Ma, 24 Desember 2018 07:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Charles William Henry Lansdown was 'n regter en regskrywer. In 1874 naby Bristol in Engeland gebore. In 1884 kom hy na Die Kaap en sluit aan by die Departement van Justisie. In 1908 word hy aangestel as Regsadviseur vir die Unie-Regering. Hy tree gou op die voorgrond vanweë sy bekwaamheid en as medeskrywer van bekende regs- en standaardwerke oor Kriminele Reg en die Drankwet. In 1931 word Lansdown regter van die Natalse Provinsiale Afdeling en in 1937 Regter-president van die Oostelike Distrikte se Plaaslike Afdeling. Oorlede in 1957.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Langley, Noel Aubrey
Volgende onderwerp: Lanyon, Sir William Owen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:26:11 MGT 2024