Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Langholm
Langholm [boodskap #122673] Ma, 24 Desember 2018 07:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Langholm is 'n groot pynappelproduserende landgoed in die distrik Bathurst, Oos-Kaapland. In 1916 op die inisiatief van I.W. Schlesinger gestig. Op een stadium was duisende acres onder bewerking en is dit beskou as die grootste enkele pynappelplantasie in die wêreld. Gedurende die afgelope paar jaar is daar teruggekeer na individuele verbouing.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Langenhoven, Cornelis Jacob
Volgende onderwerp: Langley, Noel Aubrey
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:54:46 MGT 2024