Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Langebaan
Langebaan [boodskap #122671] Ma, 24 Desember 2018 06:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Langebaan is 'n dorp by Saldanhabaai. Die naam is afgelei van die lang, uitgestrekte strand. Ongeveer 1870 gestig. Vroeër was dit 'n walvisstasie. Visvangs is vandag die belangrikste bedryf. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 600 (200 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lange, Sir Johannes Henricus
Volgende onderwerp: Langenhoven, Cornelis Jacob
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:26:33 MGT 2024