Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lamsiekte
Lamsiekte [boodskap #122664] So, 23 Desember 2018 18:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lamsiekte (verkeerde benaming) is 'n veesiekte, medies bekend as Olsteoma. Volgens sir Arnold Theiler is dit 'n siekte van die spierstelsel wat veroorsaak word deur 'n gifstof wat in die spiere opgaar. Dit word veroorsaak deur sekere soorte gras of onkruid. Hy het dit nie as aansteeklik beskou nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lammergeier
Volgende onderwerp: Landau, Dr. Judah Leo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:57:24 MGT 2024