Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Laingsnek
Laingsnek [boodskap #122661] So, 23 Desember 2018 18:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Laingsnek is 'n pas in Noord-Natal. Dit is die toneel van gevegte op 28 Januarie 1881 in die Eerste Vryheidsoorlog toe generaal sir Pomeroy Colley probeer het om 'n pad vir sy soldate oop te veg teen die Boere onder aanvoering van Kommandant-generaal Piet Joubert. Hy is verslaan met die lewensverlies van 83 manskappe, (onder andere sewe offisiere) en 111 gewondes, byna een-sesde van sy mag.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Laingsburg
Volgende onderwerp: Lambertsbaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:14:34 MGT 2024