Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lady Grey
Lady Grey [boodskap #122656] So, 23 Desember 2018 18:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lady Grey is 'n dorp naby die Basoetolandse grens in Kaapland. Bekend vir die pragtige bergnatuurskoon in die Wittebergen. In 1858 gestig en vernoem na die vrou van goewerneur sir George Grey. Hierdie dorp het tydens die Tweede Vryheidsoorlog wêreldwye aandag geniet toe die posmeesteres, mev. Sarah Gluck, 'n Boerekommando wat die dorp binnegeval het, getrotseer het en geweier het om die Union Jack neer te haal. Die invallers het haar goedgunstiglik toegelaat om die vlag die hele tyd tydens hulle verblyf te laat wapper. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,118 (641 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lady Frere
Volgende onderwerp: Ladysmith
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:37:17 MGT 2024