Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lady Frere
Lady Frere [boodskap #122655] So, 23 Desember 2018 18:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lady Frere is 'n dorp in Oos-Kaapland op die oewers van die Cacadurivier. In 1879 gestig en vernoem na die vrou van goewerneur sir Bartle Frere. Dit is die sentrum van 'n groot Bantoe-gebied. Terwyl die dorp deur die destydse Transkei geadministreer is, het die plek Cacadu geheet. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,000 (300 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ladybrand
Volgende onderwerp: Lady Grey
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:55:01 MGT 2024