Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ladismith
Ladismith [boodskap #122653] So, 23 Desember 2018 18:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ladismith is 'n dorp in Wes-Kaapland in die Klein Swartberge. In 1852 gestig en vernoem na die vrou van goewerneur sir Harry Smith. Om dit nie te verwar met sy teenhanger in Natal nie, word dit met 'n "i" gespel in plaas van 'n "y". Vroeër 'n belangrike volstruisveersentrum. Nou bekend vir ander boerderyprodukte soos vrugte en suiwelprodukte. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,332 (1,116 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Labram, George
Volgende onderwerp: Ladybrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:37:14 MGT 2024