Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kylsant, Lord (Sir Owen Phillips)
Kylsant, Lord [boodskap #122650] So, 23 Desember 2018 14:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lord Kylsant (Sir Owen Phillips) was 'n skeepsmagnaat in 1863 gebore. In sy hoedanigheid as hoof van die Union Castle-redery het hy in verband met verskeie ooreenkomste met die Unie-regering onderhandel. Weens oortredings van die Maatskappywet gevonnis. Oorlede 1937.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kylemore
Volgende onderwerp: Labram, George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:13:54 MGT 2024