Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kwê-Kwê (Camaroptera brachura)
Kwê-Kwê [boodskap #122646] So, 23 Desember 2018 14:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kwê-Kwê is 'n algemene naam vir die groenrug-kleinjantjie (Camaroptera brachura) 'n klein voëltjie met 'n olyfgroen rug, donker kop en grys onderstuk. Die mannetjie pronk met sy stert of dans rond op 'n tak terwyl hy 'n aandoenlike liedjie sing. Algemeen aangetref in digte bosse van Knysna tot in Oos-Transvaal. Sien Sangvoëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kweekgras
Volgende onderwerp: Kwikstertjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:18:59 MGT 2024