Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kwartel (Phasianidae)
Kwartel [boodskap #122642] So, 23 Desember 2018 14:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kwartels
Kwartels
Die Kwartel (familie Phasianidae) is 'n wilde voël wat verwant is aan die fisant en die tarentaal. Die meeste soorte is trekvoëls van die trope en kom ongereëld voor. Die Kaapse kwartel kom baie ooreen met die Europese soort. Bruin gespikkeld, 'n lae, kompakte lyf en klein afwaarts-gedraaide stert. Sien Dwergkwartel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kwa-Mashu
Volgende onderwerp: Kwartelkoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:31:28 MGT 2024