Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kushlick, Taubie
Kushlick, Taubie [boodskap #122637] So, 23 Desember 2018 14:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Taubie Kushlick was 'n Suid-Afrikaanse toneelregisseuse. Op 7 Mei 1910 in Port Elizabeth gebore as Taubie Braun. Daar studeer sy spraakkuns aan die Holy Rosary-klooster en sit haar studies voort aan die Koninklike Musiekakademie (Royal Academy of Music) Londen. Sowel as aktrise en as regisseuse het sy heelwat aansien verwerf met 'n groot verskeidenheid toneelstukke.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kuruman
Volgende onderwerp: Kustingbrief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:18:21 MGT 2024