Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kuruman
Kuruman [boodskap #122636] So, 23 Desember 2018 14:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kuruman is 'n dorp in Noord-Kaapland. In 1821 gestig deur eerw. Robert Moffat van die Londense Sendinggenootskap. In 1885, ná die ekspedisie van sir Charles Warren om Betsjoeanaland (nou Botswana) te beset, is 'n dorpie omtrent 3 myl daarvandaan gestig. Een van die beroemde bakens is die 'Oog' van Kuruman, 'n fontein in die middel van 'n halfwoestyn wat nie minder nié as 4,500,000 gelling water per dag gee. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,400 (3,500 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kurper
Volgende onderwerp: Kushlick, Taubie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:16:49 MGT 2024