Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kurper
Kurper [boodskap #122635] So, 23 Desember 2018 14:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kurper is 'n algemene naam vir Suid-Afrikaanse varswatervisse, wat 'n magdom spesies insluit. Die meeste hiervan behoort tot die familie Cichlidae en 'n paar tot die familie Anabantidae. Hengelaars vang gewoonlik kurpers van Februarie tot April in die warmer, noord en oostelike dele van die land, alhoewel hulle al van so vroeg as September gevang word. Kurpers word gesien as 'n goeie sportvis op ligtegerei en 'n goeie tafelvis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kupugani
Volgende onderwerp: Kuruman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:56:53 MGT 2024