Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kunenerivier
Kunenerivier [boodskap #122632] So, 23 Desember 2018 13:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kunenerivier is 'n rivier op die grens tussen Namibiƫ (Suidwes-Afrika) en Angola. Ontspring in die Benguela-tafelland van Angola en vloei 720 myl ver tot by die Atlantiese Oseaan. Bekend vir sy pragtige maar minder bekende Ruacana-waterval. In samewerking met die Portugese owerheid in Angola word sy water ontwikkel vir besproeiing en kragproduksie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kuisiprivier
Volgende onderwerp: Kuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:23:53 MGT 2024