Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kuisiprivier
Kuisiprivier [boodskap #122631] So, 23 Desember 2018 13:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kuisiprivier is 'n onderbroke rivier in Namibiƫ (Suidwes-Afrika). Ontspring in berg anderkant Windhoek, gaan deur die Namib-vlakte en bereik af en toe die Atlantiese Oseaan. Gewoonlik slegs herkenbaar deur die plantegroei wat langs sy bedding groei.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kuilsrivier
Volgende onderwerp: Kunenerivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:31:08 MGT 2024