Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kruidjie-roer-my-nie (Melianthus comosus)
Kruidjie-roer-my-nie [boodskap #122625] So, 23 Desember 2018 13:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kruidjie-roer-my-nie
Kruidjie-roer-my-nie
Die Kruidjie-roer-my-nie (Melianthus comosus Vahl.) is 'n struik tot 1,2 meter (4 voet) hoog met 'n slegte geur. Blomme skei baie nektar af. Oostelike distrikte van Kaapland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Krugerwildtuin, Nasionale
Volgende onderwerp: Kruipmol, Reuse-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:28:29 MGT 2024