Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kruger-standbeeld
Kruger-standbeeld [boodskap #122622] So, 23 Desember 2018 13:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kruger-standbeeld is 'n bronsmonument van president Kruger op Kerkplein, Pretoria wat deur Anton van Wouw geskep is en in 1899 deur Samuel Marks aan die Transvaalse Republikeinse Regering geskenk is. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die beeld deur die Royal Engineers by Broome Park, Engeland, opgerig, terwyl die vier bykomende beelde van die burgers op die drill-plein van die Royal Engineers geplaas is. Op versoek van generaal J.C. Smuts is die beelde in Pretoria heropgerig, eers buite die stasie en later op Kerkplein.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Krugersdorp
Volgende onderwerp: Kruger-Telegram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:54:53 MGT 2024