Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Krugersdorp
Krugersdorp [boodskap #122621] So, 23 Desember 2018 13:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Krugersdorp is 'n dorp aan die Wesrand, vernoem na president Kruger. In 1887 deur Abner Cohen en ander gestig. Een van die belangrikste kenmerke is die beroemde Paardekraal-monument. Dit is opgerig ter herdenking van die byeenkoms waar die Boere in 1880 besluit het om op te staan teen die Britte wat destyds die Transvaal geannekseer het. Krugersdorp is 'n belangrike nywerheids- en goudmynsentrum. Dr. L.S. Jameson en sy volgelinge het in Januarie 1896 net buite Krugersdorp aan die Boere oorgegee. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 93,000 (32,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kruger, Stephanus Johannes Paulus
Volgende onderwerp: Kruger-standbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:50:24 MGT 2024