Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Krombek (Sylvietta rufescens)
Krombek [boodskap #122614] So, 23 Desember 2018 10:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Krombek (ook Stompstertjie; Sylvietta rufescens) is 'n klein sangvoël wat algemeen aangetref word in die meeste dele van die land maar volop in die Krugerwildtuin is. Het 'n baie kort stert, fladder 'n tree of twee en spring van tak tot tak op soek na insekte. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Krokodilrivier
Volgende onderwerp: Krombekstrandloper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:06:17 MGT 2024