Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Krimpvarkie (Atelerix frontalis)
Krimpvarkie [boodskap #122612] So, 23 Desember 2018 10:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Krimpvarkie.
'n Krimpvarkie.
'n Krimpvarkie (Atelerix frontalis) is 'n klein stekelrige soogdiertjie wat vroeër algemeen in Suid-Afrika voorgekom het, maar nou skaars is behalwe in die Karoo. Dit leef hoofsaaklik van insekte, slakke en klein reptiele. Word ook soms 'n "rolvarkie" genoem. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Krige, Uys
Volgende onderwerp: Krokodilrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:11:41 MGT 2024