Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Krige, Christman Joel
Krige, Christman Joel [boodskap #122610] So, 23 Desember 2018 10:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Christman Joel Krige was die Speaker van Unie-parlement. In 1868 in Stellenbosch gebore. Kwalifiseer as prokureur en vestig hom in Caledon, Kaapland. Daar tree hy toe tot die politiek as lid van die Afrikanerbond en word tydens die Tweede Vryheidsoorlog gedeporteer. Nadat hy burgemeester geword het, is hy in 1910 verkies tot die eerste Unie-parlement as volgeling van generaal Louis Botha. Word Hoof-sweep van die Suid-Afrikaanse Party en volg sir John Molteno in 1915 op as Speaker van die Volksraad. Beklee die pos tot 1924. Oorlede in 1933.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Krige, Uys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:37:30 MGT 2024