Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kraal
Kraal [boodskap #122599] So, 23 Desember 2018 09:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kraal is 'n woord wat dwarsdeur Suidelike Afrika gebruik word vir Bantoe- of ander naturellestamdorp bestaande uit hutte; ook vir 'n omheinde plek wat vir vee gebruik word. Die woord is afgelei van die Portugese curral, 'n veekamp of hok. Die ekwivalente Spaanse uitdrukking is corral, 'n kamp of binnehof. Oorgeneem deur die vroeë Hollandse setlaars en gebruik in die geskrifte van Peter Kolben so ver terug as 1705 en waarskynlik vroeër.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kraaipan
Volgende onderwerp: Kraanvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:21:50 MGT 2024