Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kraaipan
Kraaipan [boodskap #122598] So, 23 Desember 2018 09:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kraaipan is 'n dorp tussen Mafeking en Vryburg in die destydse Betsjoeanaland (nou Botswana). Belangrik in die geskiedenis as die toneel van die eerste gevegte in die Tweede Vryheidsoorlog. Na die oorlogsverklaring, op 12 Oktober 1899, het die Boere 'n gepantserde trein by Kraaipan gebuit.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kraaifontein
Volgende onderwerp: Kraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:15:38 MGT 2024