Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kousbandjie (Elaps hygae)
Kousbandjie [boodskap #122593] So, 23 Desember 2018 09:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Kousbandjie (Elaps hygae) (groep Elapidae) is 'n baie giftige klein slangetjie wat aan die Kaap aangetref word. So genoem vanweë sy karakteristieke swart en rooi strepe. Sien Slange.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Koup, Die
Volgende onderwerp: Kowierivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:17:39 MGT 2024